by Jaco Thom | 3 Nov 2019 | Preke
Hoe ver kan jy gaan met ’n meisie? Hoeveel moet ek opsy sit as dankoffer? Wat mag ek alles op ’n Sondag doen? Hoe lank behoort my stiltetyd te duur? Hoeveel nonsens hoef ek van my buurman op te vreet? Klink hierdie vrae bekend? Dis presies dieselfde soort vraag wat...
by Jaco Thom | 24 Jul 2018 | Koerantberigte
EDENVERLOREN. – Talle onbeantwoorde vrae hang steeds oor die kop van Kain, oudste seun van Adam en Eva, nadat hy na bewering sy broer Abel doodgemaak het. Was dit vergelding? Was dit jaloesie? Was dit in koelen bloede? Of was dit bloot ’n geval van ’n bakleiery wat...
by Jaco Thom | 15 Jul 2018 | Preke
Die Hebreërskrywer draai nie doekies om nie. Hy sê in taal wat nie misverstaan kan word nie, dat afvalligheid en ongeloof, waarby ons verlede maand stilgestaan het, gevaarlik is, dodelik gevaarlik. Hy sê vir ons: Ongeloof, om terug te draai, is onherroeplik. Kom ons...