1 Kon 21:1-26 Hoekom wou Nabot nie sy wingerd verkoop nie?

1 Kon 21:1-26 Hoekom wou Nabot nie sy wingerd verkoop nie?

1 Konings 21 ’n Mens kan jou nogal verwonder dat Nabot weier om ’n stuk grond aan die koning te verkoop. Hy moes sekerlik die gevolge van sy weiering besef het. Hy het tog in die tyd geleef toe koningin Isebel links en regs mense doodgemaak het. Jy kan gerus 1 Kon 18...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.