Ps 130:3,4 Die nagmaal – God se spyskaart vir jou

Ek hoor verlede week mense hou nie van die erediensliturgie waar die wet Sondae gelees word en skuld bely word nie. Dit vir hulle ’n steurnis in die gang van die diens. Dit het my gedagtes laat teruggaan na drie goed uit my bediening.Die een was ’n vrou wat vir my...
GEBED BY NAGMAAL

GEBED BY NAGMAAL

Here GodVoor ons op die tafel is brood en wyn; ’n klein stukkie brood vir elkeen, en skaars ’n slukkie wyn. En tog is dit soveel meer – dit is Uself wat U hier voor ons kom breek en uitgiet. Want dit is nie net brood en wyn nie, dit is u liggaam, u bloed, geoffer vir...
Joh 1:29 Jesus, die Lam van God

Joh 1:29 Jesus, die Lam van God

Ons staan aan die begin van ’n nuwe jaar. Wat verwag jy van God in die jaar wat voorlê? Wat dink jy kan jy van Hom verwag? Wat sal Hy in jou persoonlike lewe doen, en in die gemeente, en in die wêreld? Die soort dinge wat ons verwag, hang nogal baie nou saam met die...
Egipte in rou gedompel

Egipte in rou gedompel

Spesiale Ou Testament rampverslaggewer MEMPHIS. – ’n Ramp van ongekende omvang het die hele land getref toe duisende mense en selfs diere laasnag op ’n onverklaarbare wyse gesterf het. Geen huis het die dood vrygespring nie, selfs nie eens die farao s’n nie....
Gebed by Psalm 84

Gebed by Psalm 84

Here God, onderhou ons in hierdie tranedal deur die visie op u genade en heerlikheid; sterk ons met die brood van die lewe, sodat ons na u ewige woning mag kom; in die krag van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.