As jou pad met Jesus s’n kruis
Jesus klim toe in een van die skuite, die een wat aan Simon behoort, en vra hom om dit ’n entjie van die oewer af weg te stoot. Nadat Hy gaan sit het, het Hy die skare van die skuit af geleer. (Luk. 5:3) Oppas as jou pad met Jesus s’n kruis … Op ’n dag sit...Luk 22:31-62 (33) OOK IN DIE KLEIN DINGETJIES GETROU
Wat dink jy verwag die Here van jou as gelowige? Watter implikasies het die feit dat die Here jou Koning is, op jou lewe? Ek dink dis ’n verskriklik belangrike vraag, want dit bepaal uiteindelik hoe jy jou lewe inrig, aan wat prioriteit in jou lewe sal hê. Petrus het...
Oproer: lid van sekte met klippe doodgegooi
Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – Die frustrasie en woede van ortodokse Joodse godsdienstiges het gister oorgekook toe hulle ’n prominente lid van die Jesus-sekte met klippe doodgegooi het. Dié steniging volg op weke van wrywing tussen die godsdienstige...
Waarheen jaag ons?
G’n wonder nie dat ons sukkel om by mekaar uit te kom! Niemand het meer tyd nie. Ons jaag ons dood van die een ding na die ander, val saans poot-uit in die bed en sleep ons die volgende dag weer met loutere wilskrag na die ontbyt-tafel.



