Oorwinningsdag word dag van trane

Oorwinningsdag word dag van trane

Militêre verslaggewer MAGANAJIM. – Koning Dawid se persoonlike troepe het gister hier prins Absalom se Israelitiese leër ’n verpletterende nederlaag toegedien. Maar in plaas van oorwinningsvreugde het daar ’n doodse swye oor die Dawid-kamp gehang omdat prins Absalom...
Mense wat dink hulle is danig smart

Mense wat dink hulle is danig smart

Yster Swart van Die Vierde Kabinet-faam het ‘n sêding gehad: “Mense wat dink hulle is danig smart, is nie altyd so danig smart nie.” Ek het daaraan gedink toe ek weer die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar gelees het (Luk 18:9-14). Want dit was presies die...
Waar lê die waarheid?

Waar lê die waarheid?

Ek sit anderdag en blaai deur ’n Christelike glanstydskrif. Dis nie iets wat ek normaalweg doen nie. Dalk is dít die rede hoekom dit my so opval: al die glimlaggende gesigte en opskrifte met uitroeptekens. Toe ek die tydskrif ná ’n paar minute neersit, voel ek lus om...
1 Pet.5:6 Veilig in Gods kragtige hand

1 Pet.5:6 Veilig in Gods kragtige hand

Soms wonder ’n mens waar ons God se kragtige hand dan kan sien. Dink maar aan die nuus van ons tyd, van die misdaad en korrupsie en moorde en ekonomie, en so kan ’n mens aangaan. Mis ons nie juis hierdie kragtige hand in ons wêreld nie? Ons wil so graag hierdie sterk hand van God sien, sien dat Hy aan die werk is, in beheer is.

image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.