by Jaco Thom | 31 Des 2019 | Koerantberigte
JERIGO. – Die toenemende onsekerheid en spanning oor die Israeliete se planne is besig om sy tol te eis. Volgens ’n paleiswoordvoerder het koning Sefo en genl. Logbar gister ’n hewige woordewisseling gehad oor die generaal se hantering van die situasie. Bronne na aan...
by Jaco Thom | 31 Des 2018 | Koerantberigte
SILO. – ’n Seun het hier daarop aanspraak gemaak dat God in die nag aan hom verskyn het met ’n boodskap aan sy mentor, die hoëpriester Eli. Die seun, Samuel, is ’n gewilde helper vir diegene wat hulle offers na die altaar bring, aangesien Eli se twee eie seuns, Hofni...
by Jaco Thom | 5 Mei 2018 | Koerantberigte
JERUSALEM. – ’n Bekende geleerde in die stad, prof. Astro Noom, het kongresgangers hier laat regop sit met sy stelling dat die ganse heelal omtrent 15 duisend miljoen jaar gelede uit ’n ontsaglike ontploffing van energie ontstaan het. Dié sg. “oerknal” is volgens hom...