Twee broers sien mekaar weer na veertig jaar

Twee broers sien mekaar weer na veertig jaar

Van ons Ou Testament redaksie HOREB. – Twee broers wat mekaar veertig jaar gelede in Egipte laas gesien het, het mekaar gister hier ontmoet. Hulle is Aäron en Moses, seuns van die Leviet Amram. Die jonger broer van die twee, Moses, moes destyds inderhaas uit Egipte...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.