Heb 10:26 Is daar kans vir omdraai?

Die Hebreërskrywer draai nie doekies om nie. Hy sê in taal wat nie misverstaan kan word nie, dat afvalligheid en ongeloof gevaarlik is, dodelik gevaarlik. Hy sê vir ons: Ongeloof, om terug te draai, is onherroeplik. Kom ons lees dit saam: Lees Heb 6:4-8 en 10:26-31,...
Sakeman uit Egipte geskop

Sakeman uit Egipte geskop

Van ons Ou Testament redaksie MEMPHIS. – ’n Skatryk Semitiese donkiehandelaar, Abram seun van Tera, is gister met vrou en besittings en al gedeporteer. Die uitsettingsbevel is deur die farao self uitgereik nadat daar ’n ernstige vertrouensbreuk tussen Abram en die...
Heb 10:26 Ongeloof, om terug te draai, is onherroeplik

Heb 10:26 Ongeloof, om terug te draai, is onherroeplik

Die Hebreërskrywer draai nie doekies om nie. Hy sê in taal wat nie misverstaan kan word nie, dat afvalligheid en ongeloof, waarby ons verlede maand stilgestaan het, gevaarlik is, dodelik gevaarlik. Hy sê vir ons: Ongeloof, om terug te draai, is onherroeplik. Kom ons...
Ek verstaan nie. Ek twyfel. Ek glo, Here!

Ek verstaan nie. Ek twyfel. Ek glo, Here!

Die Hebreërskrywer maak baie daarvan dat ons geloof nie op sien gebaseer is nie (Heb 11:1). Hy sê as jy iets kan sien, het jy nie geloof nodig nie. Dís natuurlik presies hier waar die moderne skeptici die pad byster raak. Hulle meen dat jy nie iets kan glo wat jy nie...
Heb 11:15-16 Ongeloof beteken om terug te draai

Heb 11:15-16 Ongeloof beteken om terug te draai

Die Hebreërbrief gaan oor die saak van geloof; dis een lang oproep tot ons om te bly glo. Hy praat ook oor ongeloof. Ongeloof, sê die Hebreërskrywer vir ons, beteken om om te draai, terug te draai van jou pad agter God aan, moeg te word om Hom te volg. Om hierdie feit...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.