Simon Petrus se tweede kans

Simon Petrus se tweede kans

Uit my boek “Jesus”. Die verteller is Nikodemus, Jy kan dit bestel by Yeshua – Voelgoedwinkel Ons eet in stilte, oorweldig deur die grootsheid van die oomblik. Af en toe kyk een op na Jesus, skud sy kop in ongeloof en eet dan weer verder. Net Simon...

Joh 20:24-29 Twyfel jy ook soms?

Ek wonder darem hoekom Tomas nie by die ander dissipels was toe die Here die eerste Sondag aan hulle verskyn het nie. Sou hy by voorbaat al besluit het alles is verby omdat Jesus dood is? Dat alles wat hulle saam met Jesus beleef het, wonderlik was, maar dat die lewe...

Hand 2:24 Jy kán, want God kan

Wat ’n merkwaardige woord staan hier in ons teksvers: Dit was vir die dood onmoontlik om Hom gevange te hou! Ons kan ook vertaal: Die dood was nie by magte om Hom vas te hou nie. En dit, terwyl die dood in die Bybel geteken word as ’n mag, ’n verskriklike mag wat oor...
GEBED VIR DIE OPSTANDING

GEBED VIR DIE OPSTANDING

Wat ’n wonder, Here Jesus, dat U leef,dat die magte van die dood en die doderyk U nie kon oorweldig nie,dat U opgestaan het,die graf oopgebreek het,nuwe lewe gebring het vir die wêreld, vir ons. Dankie dat ons hoop kan hê,met verwagting kan leef omdat U lewe. Dankie...
image_pdfimage_print