by Jaco Thom | 25 Feb 2021 | Soos ek dit sien
Dis ’n maklike vraag om te antwoord. Kyk jou kind in die oë, sê jy is jammer, en bedoel dit. Maar miskien het jy dit al probeer, en het dit nie gewerk nie. Miskien het jou kind opgespring en padgegee toe jy met haar probeer praat het. Ek en my vrou gaan stap...
by Jaco Thom | 11 Aug 2019 | Preke, Tien Gebooie
Genesis 27 In die Bybel is daar ’n hele paar hartverskeurende verhale van gesinne wat uitmekaar geskeur word deur sonde. Adam en Eva se gesin, Jakob se gesin, Dawid se gesin … So daar is genoeg verhale in die Bybel wat vir ons vertel dat gesinne nie noodwendig...
by Jaco Thom | 11 Aug 2019 | Tien Gebooie
Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee. Ek het ’n vermoede dat hierdie gebod nie een van die gewildes is vir iemand wat op die punt staan om die lewe in te gaan nie. Jy wil graag jou eie baas wees, jou eie...