Ouerskap: oppas vir dié foute

Ouerskap: oppas vir dié foute

Ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Dit sal enige pa of ma geredelik erken. Maar hoekom het party mense wonderlike, voorbeeldige kinders, en ander nie? Bybelkoerant het met ’n paar prominente, diep-gelowige ouers gaan praat oor die redes waarom hulle kinders die...
Dawid, die vrot pa

Dawid, die vrot pa

2 Samuel 13 “Ek kan nie meer by my susters in die paleis bly nie,” sê Tamar, haar stem koud en dood. “Ek is … gebruikte goedere.” Sy sit in rougewaad op ’n bankie in die paleis se agterplaas, met stof op haar kop. “Die vark! Ek maak hom vrek,” brul Absalom sy...
Het jy tyd vir jou kinders?

Het jy tyd vir jou kinders?

1 Kon 1:5,6Intussen het Adonia, seun van Dawid en sy vrou Gaggit, ewe hoogmoedig by homself gedink: ek gaan binnekort koning wees … Sy vader het hom van kleins af nooit berispe of vir hom gevra: “Hoekom maak jy so?” nie. Ek wonder nogal hoe koning Dawid se dag...
Oor ouerskap

Oor ouerskap

Kinders is geskenke van Bo Ek het ons huwelik met groot verwagtings begin. Ek het nie vir ’n oomblik daaraan getwyfel dat ons huwelik net so gelukkig sal wees soos ons onderskeie ouers s’n nie. Ek het geglo ons kinders sal ordentlik wees. Ek onthou nog goed hoe...
Atalia wis koningsgeslag uit

Atalia wis koningsgeslag uit

Die einde van die Dawidiese konings in Juda breek aan Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – In ’n bisarre magspel het die koninginmoeder, Atalia dogter van wyle koning Agab en Isebel van Israel, al die prinse in die Ryk van Juda laat doodmaak. Nie net haar seun...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.