by Jaco Thom | 19 Apr 2020 | Preke
Een van ons groot opdragte as gelowiges is dat ons draers van hoop moet wees. Paulus skryf so mooi daaroor in sy brief aan die Kolossense (1:27): Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid. Maar dalk sukkel jy om met hoop te leef, veral in hierdie tyd...
by Jaco Thom | 12 Apr 2020 | Preke
Ons herdenk hierdie naweek die dood en opstanding van Christus, en vier dit daarmee dat Hy só vir ons die ewige lewe verwerf het. Dit is natuurlik ’n wonderlike ding om te vier. Sonder Jesus se sterwe en opstanding was ons verlore in ons sonde en op pad na die ewige...
by Jaco Thom | 25 Apr 2019 | Soos ek dit sien
Van die begin af was daar mense wat die werklikheid van Jesus se opstanding bevraagteken het, en geen moeite ontsien om vir almal te laat verstaan dat dit nonsens is nie. Ons lees selfs in die Bybel daarvan (Matt. 28:11-15). Deur die eeue en tot vandag toe probeer...
by Jaco Thom | 21 Apr 2019 | Preke
“Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug,” skryf Paulus in Efes 6:12. Hierdie stryd is natuurlik nie ’n nuwe een nie; dit is so oud soos die wêreld self....
by Jaco Thom | 18 Apr 2019 | Soos ek dit sien
Ons herdenk hierdie week die laaste paar dae van Jesus se aardse lewe. Môre is Goeie Vrydag, die dag waarop Jesus gesterf het. Watter holderstebolder week was sy laaste week op aarde nie! Dit het begin met die intog in Jerusalem, toe die skare Hom geloof het as...