Elke jaar, op die Sondag voor die Groot Lydensweek wat uitloop op Goeie Vrydag, vier die kerk Palmsondag. Ons dink terug aan Jesus se feestelike intog in Jerusalem in, terwyl die skare palmtakke en ander groen takke geswaai en jubelend uitgeroep het: “Hosanna vir die...
Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – Die stad van Dawid se inwoners het vandag hulle Messias met swaaiende palmtakke en lofliedere juigend ontvang. Rabbi Jesus van Nasaret het vanoggend triomferend die stad ingery op die rug van ’n donkievul. Entoesiastiese...
Kyk, alles wat Jesus gedoen het, het Hy met ’n doel gedoen. So, toe Jesus daardie dag vir twee van sy dissipels stuur om vir Hom ’n donkie te gaan haal waarop Hy die stad kon inry, was dit ook nie sommer net nie. Dit was nie omdat Hy skielik te moeg was om self die...