by Jaco Thom | 20 Feb 2020 | Soos ek dit sien
Vandag staan ons stil by Ananias van Damaskus, van wie ons in Handelinge 9 lees. Handelinge 9 is eintlik die verhaal van Saul (Paulus) se bekering op die Damaskuspad; hoe die Here hom letterlik in sy spore gestuit het sodat hy soos ’n os daar in die pad neergeslaan...
by Jaco Thom | 11 Apr 2019 | Kortverhale
uit “God se storie” Lukas en Timoteus bly tot laat dié middag by Paulus. Hulle praat nie baie nie; alles wat gesê moes word, is reeds gesê. Toe dit tyd word dat hulle moet gaan, sê Paulus: “Ek wil hê julle moet vir oulaas saam met my bid.” Sonder om vir hulle te...
by Jaco Thom | 22 Jan 2019 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie AVANIS. – Die farao het gister sy verjaarsdag luisterryk gevier toe hy al sy amptenare op ’n reusebanket onthaal het. Kos en drank was daar in oorvloed, en die danseresse het met hulle skoonheid en grasie die gaste van al hul sorge laat...