2 Kor 2:14 Ons kan nou al die oorwinning vier!

Die Israeliete het destyds ’n hele klomp verskillende feeste gehad. Een wat ons goed ken, is die Paasfees, waar die paaslammetjie geslag is ter herinnering aan die groot verlossing uit Egipte. Dis tydens hierdie fees dat ons Here Jesus gekruisig is as God se Groot...

Joh 14:23 Smag jy na God se teenwoordigheid?

Dis ’n vreemde gesprek van Jesus, nie waar nie? Jesus wat sê Hy gaan weg, maar tog bly Hy by ons, sy dissipels; Hy is in die Vader en in ons en ons in Hom. Hy sê Hy laat ons nie as weeskinders agter as Hy hemel toe gaan nie, want Hy stuur die Gees om in ons te woon,...

Openb 1:12,13 Draai om!

Donderdag het ons hemelvaart gevier; het ons dit herdenk dat Jesus hemel toe is. Nou is daar mense wat sê: “Ja, Jesus is nou terug hemel toe. Wat nou van ons?” Soos die lidmaat wat ek in Bloemfontein gehad het … Baie Christene in die tyd van Openbaring het...
PINKSTER – DIE FEES VAN DIE GEES

PINKSTER – DIE FEES VAN DIE GEES

Wat is Pinkster? Dit is weer Pinkstertyd, en in baie kerke sal daar in die tyd van Hemelvaart na Pinkstersondag spesiale gebedsgeleenthede wees om saam te kom en te bid vir ‘n hernude Geesvervuldheid. Dié geseënde gebruik kom al van die middel van die...

Pinkster 2021: Die sesde bede van die Ons Vader

Versoeking is ’n realiteit waaraan ons nie ontkom nie. Selfs die heiligste onder ons kom in versoeking. Ek wil amper sê: hoe heiliger jy leef, hoe hewiger word die versoeking. Hoe meer jy uit die genade leef, hoe meer word jy versoek om nie uit die genade te leef nie. Hoe ernstiger jy bid om die vergifnis van jou oortredinge, hoe ernstiger moet jy bid om bewaring in die versoekings

image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.