by Jaco Thom | 20 Jan 2022 | Soos ek dit sien
Vuil taal Toe my oudste broer al ‘n rukkie in Sub A was, kom hy eendag huis toe met ‘n hele paar nuwe woorde wat glad nie sag op die oor geval het nie. My ma was ontsteld en wou by hom weet waar hy leer om só lelik te praat. Hy sê toe ewe kordaat:...
by Jaco Thom | 11 Jul 2019 | Soos ek dit sien
Ons praat die anderdag oor daardie ongemaklike situasies waarin ’n mens soms kom, waar die gesprek of gebeure jou as gelowige erg ongemaklik maak, en jy dan onseker is wat die regte ding is om te doen. Sê jy iets, gaan jy aanstoot gee, en dalk ook aanstoot kry. Sê jy...
by Jaco Thom | 14 Mar 2019 | Soos ek dit sien
Dalk het jy ook al hierdie teks in Spreuke 13:3 gelees: “Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe; wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet.” Dit het my laat nadink oor die vraag: Hoe praat ons met mekaar? En wat sê die manier hoe ons met en oor ander...