1 Konings 21 ’n Mens kan jou nogal verwonder dat Nabot weier om ’n stuk grond aan die koning te verkoop. Hy moes sekerlik die gevolge van sy weiering besef het. Hy het tog in die tyd geleef toe koningin Isebel links en regs mense doodgemaak het. Jy kan gerus 1 Kon 18...
Daar stap vanoggend ’n duifie ewe kordaat oor die pad toe ek in die straat opgery kom, en dit laat my gedagtes dwaal. Hoe lank gaan dié duif leef voordat hy die prooi van ’n motor word? Of dalk van ’n rondloperkat, of ’n valk? Toe ek naderkom, vlieg hy op en verdwyn...