by Jaco Thom | 24 Sep 2020 | Soos ek dit sien
“Dis ’n rotte-ren!” Dié gevleuelde uitspraak van oom GG in ’n sitkom van weleer bly my by. Seker omdat ons almal sukkel met ’n gejaagde lewe, en ons weet nie hoe om te ontsnap van die mallemeule nie. Alles moet gouer gedoen word. Mense verwag vinniger reaksie, om nie...
by Jaco Thom | 12 Mar 2020 | Soos ek dit sien
Elkeen wat die Bybel gereeld lees, het al op die woordjie “Sela” in die boek Psalms afgekom. “Sela” kom ook elders in die Bybel voor as eienaam – daar was so ’n plek in Oud-Israel, en Juda se derde seun het ook dié naam gedra, om maar enkele voorbeelde te...