by Jaco Thom | 19 Des 2023 | Soos ek dit sien
deur Tabita Ons het vyf van die bekendste ma’s gevra om vir ons te vertel wat moederskap vir hulle beteken: Eva, die eerste ma van almal; Sara, die oudste ma ooit; Lea, die ongewenste ma van vele, Hanna, uiteindelik ma ná jare van onvrugbaarheid; en dan natuurlik...
by Jaco Thom | 24 Okt 2019 | Kortverhale
’n Ma vertel hoe sy haar kind moes laat offer deur Sara bat Tera Ek het in vyf dae stokoud geword. Dit het alles begin toe my man Abraham een aand van die altaar af huis toe kom om te kom eet. Sy gesig was so bleek soos ’n lap, en hy wou niks eet nie. Ek het my...