by Jaco Thom | 28 Mei 2024 | Kortverhale
“En toe, ‘Seun van God’! Jy verbeel Jou mos Jy kan die mense kom red. Wat sê jy nou?” koggel Lucifer. Toe Jesus nie antwoord nie, spot hy voort: “Hoe voel dit om die koning van die Jode te wees, hè?” Dit is net na twaalf-uur in die middag, en dit het...
by Jaco Thom | 7 Jun 2022 | Koerantberigte
EVSAMS eis beter beskermingsmaatreëls vir hulle bedryf Van ons Nuwe Testament redaksie EFESE. – Die stad se sakesektor is gister hier tot stilstand gedwing toe duisende fanatieke aanhangers van die godin Artemis die stad se amfiteater twee uur lank beset en...
by Jaco Thom | 30 Nov 2021 | Koerantberigte
Herodes se moordbendes vermoor seuntjies voor die voet Van ons Nuwe Testament redaksie BETLEHEM. – Dit was ’n swart dag vir Betlehem en omgewing toe Herodes se soldate jag gemaak het op al die seuntjies van twee jaar en onder. Tientalle seuntjies het hulle lewe...
by Jaco Thom | 5 Nov 2020 | Soos ek dit sien
Die bekende Switserse teoloog Karl Barth het gesê dit het nog niemand goed gedoen om te lank en te diep in Das Nichtige in te kyk nie. Sonder om nou in ingewikkelde teologiese denkraamwerke in te gaan, wil ek sommer sy begrip vertaal met “die wêreld van die...
by Jaco Thom | 3 Nov 2020 | Koerantberigte
Van ons Transjordaan-kantoor JABES (GILEAD). – Koning Nagas van Ammon se onbetwisbare oppergesag in die Transjordaan-gebied is vandeesweek opnuut bevestig toe die inwoners van Jabes in Gilead voor hom kom kruip het in ’n poging om sy magtige ystervuis te ontwyk. Dié...