by Jaco Thom | 23 Des 2025 | Kortverhale
Uit my boek “Maria” ’n Gefluister by die deur maak my wakker. Dis nog nag, maar dagbreek kan nie meer te ver weg wees nie, want daar is al ’n effense grysheid in die donkerte. “Wat is dit, Josef?” “O, is jy wakker? Hier is skaapwagters wat spesiaal uit die...
by Jaco Thom | 24 Des 2024 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie BETLEHEM. – Skaapwagters van die omgewing het teoloë hier verstom met bewerings dat die Messias gebore is. Engele het dit glo laasnag aan hulle vertel. Daarna het hulle self gaan kyk, en die Kindjie in ’n stal gekry. Volgens die...
by Jaco Thom | 15 Des 2020 | Koerantberigte
Bybelkoerant gesels met die skaapwagters van Betlehem Hulle is gebrei deur jare se blootstelling aan wind en weer; ongekunsteld en sonder pretensie. Eenvoudige manne wat hulle brood op die harde manier verdien. Skaapwagters wat die skroeiende somerson en die ysige...