Hoe praat jy? (3)

Hoe praat jy? (3)

Skinder Skinder is ’n vreemde, maar helaas baie algemene verskynsel. Volgens die sosiale sielkundige Laurent Bégue gaan ongeveer 60 persent van gesprekke tussen volwassenes oor iemand wat nie teenwoordig is nie. En, voeg hy by, die meeste daarvan is veroordelend. En...
Gen 3:1-13 Die liefde is bly oor die waarheid

Gen 3:1-13 Die liefde is bly oor die waarheid

Verbeel jou jy is daar in die Tuin van Eden. Kyk ’n bietjie rond. Oral om jou is dit mooi. Daar is die diere en die voëls, en bome en plante, waterstrome en koel waterpoele, berge, gras … Aan baie van die bome hang die heerlikste vrugte, ryp en geurig. En julle...
NEGENDE GEBOD: JOU WOORD IS JOU EER

NEGENDE GEBOD: JOU WOORD IS JOU EER

Jy mag nie vals getuienis teen ’n ander gee nie. As daar nou één gebod is wat die kantlyn tussen God se speelveld en die duiwel se terrein baie duidelik trek, is dit hierdie gebod. Want teenoor God, wat die Waarheid is (het Jesus dan nie in Johannes 14:6 gesê Hy is...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.