Om na te dink oor God se goedheid

Om na te dink oor God se goedheid

Die woorde van Dawid in Ps 27:4 bly die laaste ruk in my gedagtes draai: “Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel.” Miskien het Paulus dié...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.