RAMP OP RAMP TREF RYKE

RAMP OP RAMP TREF RYKE

Van ons Ou Testament redaksie US. – ’n Reeks rampe en fratsongelukke het die bekende boer Job in een enkele dag totaal geruïneer. Hy het feitlik net sy huis en sy gesondheid oor. In ’n dag van ongelooflike teenspoed het ’n bende mans uit Skeba sy werksmense op die...
Ai verslaan invallers

Ai verslaan invallers

Is Israel se god werklik so sterk? Al. – Die aansien van die invallende Hebreeuse magte het gister ’n gevoelige knou gekry toe die klein stadjie Ai hulle elite-aanvalsmag van die stadspoort af verdryf het. In die daaropvolgende hakkejag het talle Israeliete gesneuwel,...
Sondig?

Sondig?

Deel van my daaglikse stiltetyd-roetine is om die “Daily Prayer”-program van die Church of England te doen. Dié program begin elke oggend met ’n Skriflesing uit Psalm 51; ’n skuldbelydenis, dus. By die nadink oor dié gebruik tref dit my hoe ’n groot deel van die...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.