Israel lóóp oor Aram

Israel lóóp oor Aram

Koning Agab beding uiters gunstige vredesverdrag Van ons Ou Testament redaksie SAMARIA. – Die koninklike leër van Israel het gister by Afek ’n klinkende oorwinning oor die Arameërs van Ben-Hadad behaal. In die aanvanklike gevegte alleen het meer as eenhonderd duisend...
Sekerhede van die geloof

Sekerhede van die geloof

Ek onthou destyds, in die tagtigerjare, hoe ’n diep gelowige lidmaat baie stellig was oor die politieke toekoms van die land. “Die Here sal nooit toelaat dat ’n kommunistiese party die land regeer nie,” het hy gesê en boonop met sy vuis teen die tafel geslaan om die...
Israeliete neem goue kalf feestelik in ontvangs

Israeliete neem goue kalf feestelik in ontvangs

SINAIBERG. – Die Israelitiese leier Aäron het vanoggend hier aangekondig dat daar môre ’n fees vir die Here gehou sal word. Hy het dié aankondiging gedoen by die onthulling van ’n beeld van ’n bulkalf wat hy op versoek van die volk gemaak het. Die beeld van suiwer...
Farao sit Israeliete op hulle plek

Farao sit Israeliete op hulle plek

MEMPHIS. – Met briljante staatsmanskap het farao Merneptah vandeesweek die opstand in die Israelitiese gemeenskap in die kiem gesmoor. Die Israeliete het onder die dekmantel van godsdiens op vakansie aangedring. Die voorbokke in die opstand is twee broers, Moses en...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.