Ná Eden

Ná Eden

Adam roep ons voor ete bymekaar by die altaar. Toe ons in ’n kring om die altaar staan, kyk hy op na die hemel en bid: “Here God, ons dank U dat Eva nog met ons is. Dankie dat U die slang gekeer het en dat Abel betyds was. Dankie dat ons hierin u sorg vir ons kan...
Die vrou wat op owerspel betrap is

Die vrou wat op owerspel betrap is

Johannes 8:1-11 Hierdie gedeelte is redelik omstrede. Volgens die beste manuskripte was dit nie deel van die oorspronklike evangelie nie. Ek het nie probleme met die feit dat dit tog deel van ons Bybel is nie. Dit pas goed in by die res van die evangelie, en kon net...
Jehu baai Israel in bloed

Jehu baai Israel in bloed

Van ons Ou Testament redaksie SAMARIA. – In een van die bloedigste staatsgrepe nóg het Jehu seun van Josafat met alle denkbare én ondenkbare teenstand klaargespeel. Politieke waarnemers – die enkeles wat die bloedbad oorleef het – is dit eens dat so iets nog nie in...
2 Sam 11 Slegs sondaars

2 Sam 11 Slegs sondaars

Wat Dawid en Batseba in hierdie hoofstuk aanvang, is onverstaanbaar. Maar dis die aard van sonde, nie waar nie: dat jy wéét dis verkeerd, jy wéét jy gaan jouself blootstel vir probleme, en tog doen jy dit! Dis die misterie van die sonde, dat ons dink die (kortstondige) plesier wat ons daaruit kry, weeg swaarder as die probleme wat dit veroorsaak.

image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.