
Ps 23:1 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie
Dit is die geheim van Dawid se lewe, die geheim agter sy belydenis van vs 1 dat hy niks kortkom nie: hy het met die Here geleef, nie as ’n onpersoonlike, onbekende God nie, maar as ’n lewende Persoon, wat hy geken het, met wie hy gepraat het, vir wie hy liefgehad het en vertrou het.