Briljante rabbi se bedanking skok

Briljante rabbi se bedanking skok

JERUSALEM. – Die skielike bedanking van een van die voorste jong rabbi’s het skokgolwe deur die godsdienstige Joodse gemeenskap hier gestuur. Rabbi Saulus van Tarsus was op ’n baie belangrike sending na Damaskus onderweg toe hy dié skokbesluit geneem het. Hy het...
Moses

Moses

Eks 3 Jy ken waarskynlik die verhaal van Moses by die brandende doringbos. Ons lees daarvan in Eksodus 3. Daardie dag het vir Moses soos enige ander dag begin. Hy het sy skoonpa Jetro se kleinvee opgepas, en toe kom hy by die berg Horeb op die brandende bos af. Dit...
1 Kon 19:1-18 GOD KLINK ANDERS AS WAT JY DINK

1 Kon 19:1-18 GOD KLINK ANDERS AS WAT JY DINK

1 Kon 19:1-18 Miskien was jy ook al daar waar Elia in ons Skrifgedeelte is: terneergedruk, moeg, moedeloos. Al wat jy wil doen, is om jou kop toe te trek en te wens almal wil jou uitlos. Of nog erger: jy wens jy was dood. Dit kan met enige iemand gebeur, en dit kom...
Joh 10:10 en 18 OM DIE LEWENDE HERE TE ONTMOET

Joh 10:10 en 18 OM DIE LEWENDE HERE TE ONTMOET

In ons gelese gedeelte het ons twee verskillende reaksies op Jesus se leë graf. Die een is dié van Petrus en Johannes. Ons lees in vers 10 dat hulle, nadat hulle gesien het die graf is leeg, as ’t ware die skouers opgetrek het: Daarna het die dissipels weer huis toe...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.