by Jaco Thom | 12 Nov 2019 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie US. – ’n Reeks rampe en fratsongelukke het die bekende boer Job in een enkele dag totaal geruïneer. Hy het feitlik net sy huis en sy gesondheid oor. In ’n dag van ongelooflike teenspoed het ’n bende mans uit Skeba sy werksmense op die...
by Jaco Thom | 2 Apr 2019 | Koerantberigte
Skort alle onderhandelings met die Hebreërs op MEMPHIS. – Die farao, wat allerweë daarvoor bekend is dat hy bereid is om na enige een se vertoë te luister, se geduld met die Israelitiese segsman Moses is op. Hy het hom gister weggejaag en met die dood gedreig as hy...
by Jaco Thom | 21 Mar 2019 | Soos ek dit sien
Die meeste van ons ken dit: daardie gevoel van moedeloosheid en selfs hooploosheid, tye wanneer dit vir ons lyk die Here gee nie om wat van ons word nie. Die dissipels het by geleentheid, toe hulle bang was hulle skuit gaan in ’n storm vergaan, die Here Jesus verwyt...
by Jaco Thom | 22 Jan 2019 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie AVANIS. – Die farao het gister sy verjaarsdag luisterryk gevier toe hy al sy amptenare op ’n reusebanket onthaal het. Kos en drank was daar in oorvloed, en die danseresse het met hulle skoonheid en grasie die gaste van al hul sorge laat...
by Jaco Thom | 28 Jun 2018 | Soos ek dit sien
Laat ek dit maar reguit sê: ek verstaan God nie aldag nie. Ek verstaan nie hoe Hy met mense werk nie; hoe Hy met sy eie kinders werk nie, mense wat Hy liefhet. Hoe kan Hy dan toelaat dat slegte dinge met sy kinders gebeur? Hoekom bly Hy soms stil as hulle in hulle...