by Jaco Thom | 8 Des 2020 | Koerantberigte
– hele priesterfamilie van hoogverraad aangekla GIBEA. – Dawid seun van Isai, wat enkele dae gelede soos ’n groot speld verdwyn het, is eergister in die priesterdorpie Nob ten suide van die hoofstad opgemerk. Dié brokkie nuus is die jongste inligting oor die...
by Jaco Thom | 15 Sep 2019 | Preke, Tien Gebooie
Dalk kan ek nog dít byvoeg by wat ek nou met die kinders gepraat het: Die wet is nie iets wat ons inperk en ons pret bederf nie; die wet is daar om ons te help om die lewe in al sy rykdom ten volle te geniet soos God dit bedoel het. Dis hoekom Jakobus op 2 plekke...
by Jaco Thom | 8 Sep 2019 | Preke, Tien Gebooie
Verbeel jou jy is daar in die Tuin van Eden. Kyk ’n bietjie rond. Oral om jou is dit mooi. Daar is die diere en die voëls, en bome en plante, waterstrome en koel waterpoele, berge, gras … Aan baie van die bome hang die heerlikste vrugte, ryp en geurig. En julle...
by Jaco Thom | 8 Sep 2019 | Tien Gebooie
Jy mag nie vals getuienis teen ’n ander gee nie. As daar nou één gebod is wat die kantlyn tussen God se speelveld en die duiwel se terrein baie duidelik trek, is dit hierdie gebod. Want teenoor God, wat die Waarheid is (het Jesus dan nie in Johannes 14:6 gesê Hy is...
by Jaco Thom | 1 Sep 2019 | Tien Gebooie
Jy mag nie steel nie. Ken jy die uitdrukking “om met ’n ander man se kalwers te ploeg”? Dit beteken (maar jy weet dit seker) om iemand anders se idees te gebruik en te maak of dit joune is, sodat jý die lof kan inoes. Soos die man wat met ’n briljante idee vorendag...