by Jaco Thom | 11 Jun 2024 | Gebede, Vertaalde gebede
Jesus Christus!Hemelse Bruidegom,ons wag in die wêreld se donkerte met ons brandende lampedat U moet kom en ons kan ingaan na u fees. Jakob Böhme (Lutherse teoloog, 1575-1624) Views: 24
by Jaco Thom | 29 Mar 2020 | Preke
Toe ek die afgelope week weer ’n keer na Paulus se pragtige loflied op die liefde in 1 Kor 13 gekyk het, was daar een ding wat nogal vir my uitgestaan het. Die mens wat liefde in sy hart het, so sê 1 Kor 13, dink nie te veel van homself nie. Mense wat liefhet, is nie...
by Jaco Thom | 16 Mei 2019 | Soos ek dit sien
Ek het ’n tyd gelede ’n konsert bygewoon met die naam “East meets West”. Dit was ’n konsert waarin die gehoor aan Indiese musiek bekendgestel is. Alles aan die konsert was vir my vreemd. Dit was vreemde instrumente, vreemde musiekgenres, vreemde kleredrag. Ek het...