ISRAELIETE WEER VRY NA AGTIEN JAAR

ISRAELIETE WEER VRY NA AGTIEN JAAR

Van ons Ou Testament redaksie JERIGO. – Die Palmstad is vandag weer in Israelitiese besit nadat die Moabitiese koning en tien duisend van sy elite-soldate in ’n bloedige opstand gedood is. Dit beëindig ’n besetting van agtien jaar. Koning Eglon het destyds met die...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.