Berserker saai dood en verwoesting

Berserker saai dood en verwoesting

Woedende Filistyne eis sy uitlewering TIMNA. – ’n Jong bruidegom was hier so woedend toe hy verneem het dat sy skoonpa sy bruid aan ’n ander man, nogal sy strooijonker, gegee het, dat hy man-alleen die hele distrik se koringoes vernietig het. Die man wat vir die skade...
TWEEDE GEBOD: LAAT GOD TOE OM GOD TE WEES

TWEEDE GEBOD: LAAT GOD TOE OM GOD TE WEES

Jy mag nie vir jou ’n beeld of enige afbeelding maak van wat in die hemel daarbo of op die aarde hieronder of in die water onder die aarde is nie. Jy mag hulle nie vereer of dien nie, want Ek, die Here jou God, eis onverdeelde trou aan My. Ek reken kinders die sondes...
Eks 32:4 Waaroor gaan die tweede gebod?

Eks 32:4 Waaroor gaan die tweede gebod?

Eksodus 32 Waarom sou die Israeliete vir Aäron gevra het om vir hulle ’n beeld te maak? Wat was hulle motief? Party geleerdes sê hulle wou uit en uit ’n ander, vreemde, afgodsdiens daarmee begin. Die kalf was in die Egiptiese godsdiens die beeld van die god Apis, op...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.