Joh 20:24-29 Tomas, ‘n twyfelaar wat glo

Joh 20:24-29 Tomas, ‘n twyfelaar wat glo

Ek wonder darem hoekom Tomas nie by die ander dissipels was toe die Here die eerste Sondag aan hulle verskyn het nie. Sou hy by voorbaat al besluit het alles is verby omdat Jesus dood is? Dat alles wat hulle saam met Jesus beleef het, wonderlik was, maar dat die lewe...
Jesus is nie meer dood nie, sê volgelinge

Jesus is nie meer dood nie, sê volgelinge

Kenners voorspel: kopseer vir die Joodse Raad nog lank nie verby nie JERUSALEM. – Hardnekkige gerugte doen hier die rondte onder volgelinge van Jesus van Nasaret dat hy nie dood is nie. Hy is verlede Vrydag op Golgota gekruisig. Jesus het na bewering gister, drie dae...
Ek verstaan nie. Ek twyfel. Ek glo, Here!

Ek verstaan nie. Ek twyfel. Ek glo, Here!

Die Hebreërskrywer maak baie daarvan dat ons geloof nie op sien gebaseer is nie (Heb 11:1). Hy sê as jy iets kan sien, het jy nie geloof nodig nie. Dís natuurlik presies hier waar die moderne skeptici die pad byster raak. Hulle meen dat jy nie iets kan glo wat jy nie...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest