Lydenstyd & vas

Lydenstyd & vas

Lydenstyd is die oudste kerklike fees, en het al in die vroegste eeue ontstaan. Dit is ’n reis van 40 dae, na aanleiding van Jesus se vastyd in die woestyn aan die begin van sy openbare bediening, wat vir Hom ’n tyd van toewyding en voorbereiding vir sy taak was....
Aswoensdag

Aswoensdag

Aswoensdag is vanjaar op 6 Maart. Dit is die begin van Lydenstyd, en vir baie Christene ook die begin van ’n vastyd wat normaalweg vir die duur van die Lydenstyd volgehou word. Dit is ’n tydperk van ses en veertig dae. Vir veertig dae vas ons (soos Jesus in die...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.