Jehu baai Israel in bloed

Jehu baai Israel in bloed

Van ons Ou Testament redaksie SAMARIA. – In een van die bloedigste staatsgrepe nóg het Jehu seun van Josafat met alle denkbare én ondenkbare teenstand klaargespeel. Politieke waarnemers – die enkeles wat die bloedbad oorleef het – is dit eens dat so iets nog nie in...
Koning se lewenskuns in feesbundel gehuldig

Koning se lewenskuns in feesbundel gehuldig

JERUSALEM. – Die besturende direkteur van Sinai-uitgewers, dr. Darda seun van Serag, het gister hier op ’n noenmaal ter ere van koning Salomo ’n spesiale feesbundel bekend gestel. Die bundel is die mees omvattende versameling van die koning se spreuke, verse en...
Skeuring dreig onder Israeliete; Moses klap sweep

Skeuring dreig onder Israeliete; Moses klap sweep

BET-JESIMOT. – ’n Ernstige krisis dreig in die geledere van die Israeliete sedert dit rugbaar geword het dat ’n groot gedeelte van die volk voornemens is om hulle in die Transjordaan-gebied te vestig. Volgens inligting wat ons ontvang het, het die stamme Ruben en Gad...
Israelitiese leier stel nuwe “wonderkos” bekend

Israelitiese leier stel nuwe “wonderkos” bekend

SINWOESTYN. – Die leier van die Israelitiese trekgeselskap, Moses, het vandeesweek ’n veldkos bekend gestel wat as stapelvoedsel in die behoeftes van sy mense sal voorsien terwyl hulle in die woestyn vertoef. Dié kos, wat die volk “manna” gedoop het (letterlik vertaal...
JUDA WORD TWEELING RYKER

JUDA WORD TWEELING RYKER

Van ons Ou Testament redaksie ADULLAM. – Tamar, die vrou van Juda seun van Jakob, het vandeesweek die lewe geskenk aan tweelingseuns. Dié twee, Peres en Serag, sal ’n groot troos vir Juda wees. Hy het deur die jare deur diep waters gegaan toe hy eers sy eersgeborene,...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.