by Jaco Thom | 15 Mar 2022 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie KAPERNAUM. – Die aansprake dat Jesus van Nasaret lewe, het opnuut momentum gekry toe sy voormalige dissipels hom vroeg gisteroggend na bewering wéér gesien het. En hierdie keer het hulle ’n ongelooflike visvangs as bewys. Die...
by Jaco Thom | 23 Mei 2020 | Preke
As ek die lewe van vandag vergelyk met hoe dit was toe ek nog jonk was, is een van die grootste veranderinge, dink ek, die plek wat die kerk in die samelewing speel. In die laaste paar jaar het ons samelewing geweldig gesekulariseer. Die kerk speel al minder en minder...
by Jaco Thom | 22 Mar 2020 | Preke
Ek wonder of julle weet wat die heel eerste ding is wat van julle gesê is, daardie eerste keer toe julle in die kerk gekom het. Ek dink nie julle sal dit onthou nie, want julle was natuurlik toe nog baba’s. Toe is daar vir julle in die doopformulier gesê: Julle is...
by Jaco Thom | 1 Mar 2020 | Preke
(Ek het taamlik van die teks afgewyk in die preek, so luister gerus die preek — Jaco Thom) Iemand sê nou die dag vir my: “Ek kan nie ’n kind van God wees nie, want ek is te sleg en vol sonde. Ek moet darem eers ’n beter mens word voordat ek ’n kind van God kan...
by Jaco Thom | 15 Aug 2019 | Soos ek dit sien
Ons ken almal die stryd tussen goed en kwaad, lig en duisternis. Dis oral sigbaar: in die wêreld-politiek, in ons eie dierbare land, in die gemeenskap, in verhoudings, by die werk, in die kerk … Die groot moeilikheid is, dit is ook in onsself, al is ons nie altyd ewe...