Ons het nou gelees hoe die duiwel gekom het om Jesus te versoek, reg aan die begin van sy aardse bediening. Maar dis natuurlik nie die eerste keer wat ons van die duiwel in die Bybel lees nie. Die duiwel het al in die Tuin van Eden probeer om die wêreld as ’t ware van...
Aan die begin het dit hom nie gepla nie; om die waarheid te sê, hy het dit geniet. Hy vind fisieke aanraking altyd aangenaam. En as sy oor sy skouer kom loer het na sy werk en haar hand terloops op sy nek laat rus het, het hy hom dit laat welgeval. Sy ma maak ook...
Oupa Gert sit op ’n stomp onder die groot maroelaboom en kerf aan ’n stuk hout toe ’n klompie kinders voor hom kom sit. “Vertel vir ons van die bos, Oupa!” vra hulle. “Asseblief?”Oupa Gert glimlag. Hy hou baie daarvan om stories te vertel, en hy knik. “Nou goed, ek...
Wat in die Tuin van Eden gebeur het, is vir my heeltemal verstommend. Soos ek die ding bekyk, het Adam en Eva álles gehad wat nodig is om gelukkig en geborge en tevrede te wees. Die Bybel sê dit ook uitdruklik aan die einde van die skeppingsverhaal (Gen 1:31): God het...
Van ons Ou Testament redaksie BABEL. – Koning Nebukadnesar het by ’n perskonferensie gister bekend gemaak dat hy verskeie beurse beskikbaar gaan stel vir studente uit Juda. Dit kom nadat Juda onlangs die nuutste toevoeging tot die magtige Babiloniese ryk geword het...