by Jaco Thom | 21 Jun 2022 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – ’n Komplot om die bekende Christen-sendeling Paulus van Tarsus te vermoor, is gister hier op ’n perskonferensie deur die bevelvoerder van die Romeinse garnisoen onthul. Volgens inligting wat die kommandant verstrek het, het...
by Jaco Thom | 15 Mar 2022 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie KAPERNAUM. – Die aansprake dat Jesus van Nasaret lewe, het opnuut momentum gekry toe sy voormalige dissipels hom vroeg gisteroggend na bewering wéér gesien het. En hierdie keer het hulle ’n ongelooflike visvangs as bewys. Die...
by Jaco Thom | 27 Jan 2022 | Kortverhale
Toe die winterreën plek maak vir die lenteson, begin Paulus kriewelrig raak. Hy is bekommerd oor die gemeentes in Galasië, en hy wil hulle graag persoonlik gaan gerusstel oor die kwessie van die besnydenis. Die tyd vir reis het aangebreek. Barnabas is dadelik te vinde...
by Jaco Thom | 3 Sep 2020 | Soos ek dit sien
Toe ek ’n student was, was ek ’n keer op ’n stranddiensspan in Struisbaai. Ons het ’n baie frustrerende begin gehad. Daar was nie sprake daarvan dat ons strand toe kon gaan nie. Die wind was dae lank stormsterk; só erg dat ons dit nie kon waag om die tent waarin ons...
by Jaco Thom | 31 Jul 2020 | Preke
Ons is steeds by Jakob: daardie JR Ewing-figuur uit die Ou Testament. Die ou wat niks of niemand ontsien het as dit by eie gewin gekom het nie. Sy grootste ongelukkigheid as kind was dat hy tweede gebore is, enkele minute ná sy tweeling-ouboet Esau. Twee keer het hy...