Godsman vertrek om sy seun te offer
Van ons Ou Testament redaksie BERSEBA. – Die bekende en eerbiedwaardige handelaar Abraham seun van Tera het eergister te midde van groot spanning hiervandaan vertrek na ’n onbekende bestemming. Hy het net sy seun Isak en ’n paar slawe saamgevat. Volgens ingeligte...MIDIANIETE VERDRYF!
Van ons Ou Testament redaksie OFRA. – ’n Jong man van Ofra, Gideon seun van Joas die Abiësriet, het oornag ’n volksheld geword toe hy met slegs 300 man die magtige leër van die Midianiete verpletter het in die vlakte by Waarsêershoogte. In ’n goed beplande...Seun red Israel se eer
Van ons Ou Testament redaksie SOKO (JUDA). – ’n Jong man met die naam Dawid, seun van Isai, het vandag hier die eer van die ganse volk gered toe hy die Filistynse baasvegter, Goliat, in ‘n tweegeveg verslaan het. Toe die Filistyne sien hulle held is dood, het...1 Pet.5:6 Veilig in Gods kragtige hand
Soms wonder ’n mens waar ons God se kragtige hand dan kan sien. Dink maar aan die nuus van ons tyd, van die misdaad en korrupsie en moorde en ekonomie, en so kan ’n mens aangaan. Mis ons nie juis hierdie kragtige hand in ons wêreld nie? Ons wil so graag hierdie sterk hand van God sien, sien dat Hy aan die werk is, in beheer is.