Ps 19 OM TE LEWE MET VERWONDERING

Ps 19 OM TE LEWE MET VERWONDERING

Daar het ongelukkig ‘n fout ingesluip met die klank-opname van vanoggend se diens. Jammer daaroor.  Met die hewige moeson-reëns in Pakistan, wat sowat ’n derde van die land onder water het, het ek in Netwerk24 gelees mense sê dis ’n vloed van Bybelse proporsies....
Ps 19 OM TE LEWE MET VERWONDERING

’n Groot genoeg God

Die Engelse teoloog en Bybelvertaler JB Phillips het ’n boekie geskryf met die veelseggende titel: Your God is too small. Dis ’n stelling wat ’n mens laat skeef opkyk. Te klein? Dit is tog nie waar nie! God is dan die Almagtige! Ons bely dit elke Sondag: “Ons glo in...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.