Dis ’n pragtige beeld wat die Hebreërskrywer vir ons oproep in hierdie paar verse: die beeld van ’n Olimpiese Spele. Die mense van destyds was oor atletiek so gaande soos ons vandag oor rugby is. En nou beskryf hy vir ons die stadion, die skare wat gepak sit om te...
Die hart van die geloof klop in die gemeente. Hier, in die gemeente, waar die gemeente saamkom, hier ontvang ’n mens jou inspirasie en jou aanmoediging. Hier bring ’n mens jou lofoffers, die vrug van jou lippe aan God, en kry jy geleentheid tot liefdadigheid en...
TIMNAT-GERES. – Josua seun van Nun en leier van die Israeliete is gister hier in die ouderdom van honderd en tien jaar na ’n kort siekbed oorlede. Hy is laat gistermiddag op sy grond op die Efraimsberge noord van Gaäsberg begrawe. Josua se dood is ’n gevoelige verlies...
Heb 1:1-3 Die uitnemende grootheid van die Seun van God 1 In die verlede het God baiekeer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, 2maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur die Seun. God het Hom deur wie Hy die wêreld geskep...
Heb.12:1-3 Dis ’n pragtige beeld wat die Hebreërskrywer vir ons oproep in hierdie paar verse: die beeld van ’n Olimpiese Spele. Die mense van destyds was oor atletiek so gaande soos ons vandag oor rugby is. En nou beskryf hy vir ons die stadion, die skare wat gepak...