by Jaco Thom | 14 Des 2021 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die koninklike perssekretaris het gister bekend gemaak dat koning Asa ’n groot wydingsfees beoog om die landswye hervormings op ’n gepaste wyse af te sluit. Koning Asa is reeds die afgelope paar maande met ’n intensiewe...
by Jaco Thom | 8 Okt 2020 | Soos ek dit sien
’n Eenvoudige soektog met my Bybelprogram lewer die volgende resultate: die woord “blydskap” kom 98 keer voor in Bybel, en “vreugde” 128 keer. Dit lyk my God is nogal ernstig oor dié saak! God wil hê ons moet bly mense wees. Stroef en somber en terneergedruk is nie...
by Jaco Thom | 19 Apr 2020 | Preke
Ons is as gelowiges draers van hoop. Dit kan maar lol in hierdie tyd van inperking. Dawid help ons in Psalm 16 hiermee.
by Jaco Thom | 16 Okt 2018 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie GERAR. – Daar was gister ongekende vreugde in die laer van die skatryk donkiehandelaar Abraham seun van Tera toe sy vrou Sara geboorte geskenk het aan ’n fris babaseuntjie. Wat die geboorte so merkwaardig maak, is dat Sara al ’n vrou van...