by Jaco Thom | 29 Apr 2021 | Soos ek dit sien
Van die begin af was daar mense wat die werklikheid van Jesus se opstanding bevraagteken het, en geen moeite ontsien om vir almal te laat verstaan dat dit nonsens is nie. Ons lees selfs in die Bybel daarvan (Matt. 28:11-15). Deur die eeue en tot vandag toe probeer...
by Jaco Thom | 16 Jun 2020 | Koerantberigte
MISPA. – Die heldeontvangs wat genl. Jefta se dogter gister hier vir hom gereël het, het in ’n nagmerrie verander toe dit duidelik geword het dat Jefta sy dogter as brandoffer aan die Here sal moet offer. Sy is sy enigste kind. Jefta het blykbaar voor die stryd teen...
by Jaco Thom | 20 Aug 2019 | Koerantberigte
JERIGO. – Die koning het sy kommer uitgespreek oor die saamtrekking van die Israeliete op die oostelike oewer van die Jordaan by Sittim regoor Jerigo. Hy het gister ook die soldate op ’n gereedheidsgrondslag geplaas. Die vrees dat Jerigo deur die Israeliete aangeval...