by Jaco Thom | 12 Sep 2019 | Soos ek dit sien
Ek het by my vorige huis ‘n groot avokado-boom in die agterplaas gehad. Hy het baie goed gedra; heerlike fuerti-pere. Ek het my altyd aan dié boom verwonder, want ek het niks gedoen om hom te versorg nie. Ek het nooit gif gespuit nie, of selfs bemesting of water...
by Jaco Thom | 9 Jun 2019 | Preke
Galasiërs 5:19-26 Donderdagaand by die Pinkster het ons gehoor God het ons vry gemaak. Ons is nie meer slawe van die wet nie, ons kan regop loop. Dit beteken natuurlik nie dat ons nou kan maak soos ons lus het nie. Dit help my om hierdie paradoks te verstaan deur...
by Jaco Thom | 7 Mar 2019 | Soos ek dit sien
Ons het ’n wonderlike avokado-boom in ons agterplaas. Elke jaar dra hy vrugte in oorvloed, en die beste van alles is dat ek nie na hom hoef te kyk nie. Hy is al mooi groot, en klaarblyklik is sy wortels diep en wyd sodat hy genoeg water kry. Ek hoef my glad nie...