by Jaco Thom | 8 Sep 2019 | Preke, Tien Gebooie
Verbeel jou jy is daar in die Tuin van Eden. Kyk ’n bietjie rond. Oral om jou is dit mooi. Daar is die diere en die voëls, en bome en plante, waterstrome en koel waterpoele, berge, gras … Aan baie van die bome hang die heerlikste vrugte, ryp en geurig. En julle...
by Jaco Thom | 8 Sep 2019 | Tien Gebooie
Jy mag nie vals getuienis teen ’n ander gee nie. As daar nou één gebod is wat die kantlyn tussen God se speelveld en die duiwel se terrein baie duidelik trek, is dit hierdie gebod. Want teenoor God, wat die Waarheid is (het Jesus dan nie in Johannes 14:6 gesê Hy is...
by Jaco Thom | 16 Apr 2019 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – Die stad van Dawid se inwoners het vandag hulle Messias met swaaiende palmtakke en lofliedere juigend ontvang. Rabbi Jesus van Nasaret het vanoggend triomferend die stad ingery op die rug van ’n donkievul. Entoesiastiese...
by Jaco Thom | 7 Feb 2019 | Soos ek dit sien
Ek sit anderdag en blaai deur ’n Christelike glanstydskrif. Dis nie iets wat ek normaalweg doen nie. Dalk is dÃt die rede hoekom dit my so opval: al die glimlaggende gesigte en opskrifte met uitroeptekens. Toe ek die tydskrif ná ’n paar minute neersit, voel ek lus om...