by Jaco Thom | 16 Mar 2021 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie HEBRON. – Die twaalf stamme van Israel is vandeesweek uiteindelik weer verenig toe ’n afvaardiging van die noordelike stamme vir Dawid kom versoek het om ook húlle koning te wees. Die ryk is sewe jaar gelede in twee geskeur toe die...
by Jaco Thom | 12 Mar 2019 | Koerantberigte
MEMPHIS. – Die koningshuis is in ’n ernstige krisis gedompel toe prins Moses van moord op ’n slawedrywer aangekla is. Die moord is gepleeg toe Moses die bouwerke gaan besigtig het waar die Hebreërs dwangarbeid verrig. Hy het gesien hoe een van die toesighouers ’n...
by Jaco Thom | 6 Nov 2018 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie BERSEBA. – Die eersgeboorteseën, ter wille waarvan ’n seun sy eie pa bedrieg het, het ’n holle nagalm gehad toe die einste seun kort daarna vir sy lewe die land uit moes vlug. Dit is maar een in ’n hele reeks voorvalle waarin die...