by Jaco Thom | 11 Jun 2024 | Gebede, Vertaalde gebede
Jesus Christus!Hemelse Bruidegom,ons wag in die wêreld se donkerte met ons brandende lampedat U moet kom en ons kan ingaan na u fees. Jakob Böhme (Lutherse teoloog, 1575-1624)
by Jaco Thom | 21 Apr 2022 | Soos ek dit sien
Wanneer die bevel gegee word en die stem van die aartsengel en die trompet van God weerklink, sal die Here self uit die hemel neerdaal, skryf Paulus in 1 Tes 5:16. Ek wens die Bybel het vir ons meer inligting gegee oor dié wonderlike dag wat sal aanbreek. Ons weet so...
by Jaco Thom | 24 Nov 2019 | Preke
I My vrou was haar lewe lank ’n musiekonderwyser, en my oudste kind Matildie is ’n dosent in musiekwetenskap. Op ’n keer gesels hulle oor die vraag: Hoe leer jy iemand om harmonie te doen? Julle weet, dis nou om iemand te leer om te weet watter akkoorde jy waar moet...
by Jaco Thom | 21 Nov 2019 | Soos ek dit sien
Ons is aan die einde van die kerklike jaar. Sondag vier ons die Sondag van Christus die Koning, wat die oorgang is van Koninkrykstyd (die tyd ná Pinkster) na Advent (die vier weke voor Kersfees). Tradisioneel is Sondag van Christus die Koning ’n dag waarop daar oor...
by Jaco Thom | 10 Nov 2019 | Preke
Vanoggend het ’n jong lidmaat haarself aangemeld, soos die meeste van ons wat al volwassenes is, om te wag op die Bruidegom. Net soos die tien meisies in die gelykenis wat ons gelees het. Ek wil namens Petrusburg gemeente vir jou sê: Geluk, Elri! Dis ’n wonderlike...