“Dit was God se wil, en ons moet ons daarin berus.” Dit is die welmenende trooswoorde wat mense dikwels vir iemand sê wat iets verskrikliks oorgekom het. En nou kry ’n mens boonop ’n uitspraak van Jesus wat dit wil laat lyk of dit maar reg is dat ons so sê en troos....
Markus 10:32-45 Vers 32: Op pad Jerusalem toe het Jesus voor hulle uit geloop. Dit het die dissipels verontrus en die mense wat agterna gekom het, laat bang word. Die gedeelte waaruit ons vanoggend gelees het, speel af in die laaste dae voor Jesus se kruisiging. Hy en...