Die Tien Gebooie
Ps 73 TIENDE GEBOD: RUS IN GOD; HY IS GENOEG!
https://www.youtube.com/watch?v=Dns-Rus774A& Dalk kan ek nog dít byvoeg by wat ek nou met die kinders gepraat het: Die wet is nie iets wat ons inperk en ons pret bederf nie; die wet is daar om ons te help om die lewe in al sy rykdom ten volle te geniet soos God dit...
TIENDE GEBOD: JOU HART IS GOD S’N
Jy mag nie iemand anders se huis begeer nie. Jy mag nie sy vrou begeer nie, ook nie ’n slaaf of slavin, ’n bees of ’n donkie, of enigiets anders wat aan hom behoort nie. Jy sal miskien jou wenkbroue optrek oor die feit dat “vrou” hier tussen huis en slaaf, slavin,...
Gen 3:1-13 Die liefde is bly oor die waarheid
https://www.youtube.com/watch?v=99GDFDYbVpQ Verbeel jou jy is daar in die Tuin van Eden. Kyk ’n bietjie rond. Oral om jou is dit mooi. Daar is die diere en die voëls, en bome en plante, waterstrome en koel waterpoele, berge, gras ... Aan baie van die bome hang die...
NEGENDE GEBOD: JOU WOORD IS JOU EER
Jy mag nie vals getuienis teen ’n ander gee nie. As daar nou één gebod is wat die kantlyn tussen God se speelveld en die duiwel se terrein baie duidelik trek, is dit hierdie gebod. Want teenoor God, wat die Waarheid is (het Jesus dan nie in Johannes 14:6 gesê Hy is...
AGSTE GEBOD: JY HET DIE REG OP BESITTINGS
Jy mag nie steel nie. Ken jy die uitdrukking “om met ’n ander man se kalwers te ploeg”? Dit beteken (maar jy weet dit seker) om iemand anders se idees te gebruik en te maak of dit joune is, sodat jý die lof kan inoes. Soos die man wat met ’n briljante idee vorendag...
Gen 25:19-34 Daar is meer maniere om te steel
https://www.youtube.com/watch?v=p5KADPZui_Y Die agste gebod is: Jy mag nie steel nie. ’n Vriend van my, ook ’n predikant, vertel van ’n keer toe hy en sy kollega in sy studeerkamer hulle weeklikse beplanning gedoen het. Hy was op daardie stadium besig om te werk aan...
SEWENDE GEBOD: DIE HUWELIK IS HEILIG
Jy mag nie egbreuk pleeg nie. My dogter sê op ’n dag vir my sy is so bang haar huwelik (dis nou ás sy eendag trou) sal nie ’n sukses wees nie. So baie van haar maats se ouers is geskei of aan die skei. Hoekom sal dit met haar anders wees? Of met jou?Die sewende gebod...
Gen 2:18-24 & Hoogl 2:8-14 DIE HUWELIK – GOD SE WENRESEP
https://www.youtube.com/watch?v=UsCB-P6UGIw “Soen my, soen my weer en weer!” Nee, liewe gemeente, hierdie aanhaling kom nie uit ’n moderne hygroman nie. Dit staan in die Bybel, in Hooglied 1:2. Dis nie net die wêreld wat weet van die liefde en hartstog nie. Die Bybel...
Matt 5:21-26 DIE SESDE GEBOD: VERSOENING
https://www.youtube.com/watch?v=0P6qdpYYXD4 Waaraan dink jy as jy die woorde “moord” of “moordenaar” hoor? Die sesde gebod sê: “Jy mag nie moord pleeg nie.” Wie van julle het al ’n moord gepleeg? Dan kan ons seker maar nou huis toe gaan, want die sesde gebod is nie...